Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande

Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande

1581 — 1795
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Concordia res parvae crescunt
Volkslied: Wilhelmus van Nassouwe
(Nederlands vir: "Wilhelm van Nassau")
Ligging of Nederlandse Republiek
Ligging of Nederlandse Republiek
Ligging van die Nederlandse Republiek
Hoofstad geen
de facto: Den Haag
Taal/Tale Nederlands
Godsdiens Gereformeerde Kerk (staatsgodsdiens)
Rooms-Katolieke Kerk (amptelik verbode)
Regering Republiek
Amptelik: Geen
de facto: Stadhouer
 - 1581–1584 Willem I
 - 1647–1650 Willem II
 - 1672–1702 Willem III
 - 1747–1751 Willem IV
 - 1751–1795 Willem V
Wetgewer State-Generaal van Nederland
Historiese tydperk Franse Rewolusie
 - Unie van Utrecht 23 Januarie 1579
 - Plakkaat van Verlatinghe 26 Julie 1581
 - Vrede van Münster 24 Oktober 1648
 - Frans-Nederlandse Oorlog 1672–1678
 - Anglo-Nederlandse Oorlog 1780–1784
 - Verdrag van Parys 20 Mei 1784
 - Bataafse Rewolusie 19 Januarie 1795
Geldeenheid Gulden
Staatskundige geskiedenis
van die Nederlande
Noordelike Nederlande Suidelike Nederlande Heilige Romeinse Ryk &
Duitse Bond
Goue van Oos-Francië Goue van Wes-Francië Goue van Oos-Francië

Gelre

Utrecht

Friesland

Groningen

Ommelanden

Vlaandere

Brabant

Heneg.-Holland

(e.a.)

Luik

Loon

Stavelot-Malmedy

Ravenstein

Horn

Thorn

Bouillon

Gronsveld

(e.a.)

1384
Boergondiese Nederlande
1482
Habsburgse Nederlande
1543
Sewentien Provinsies
(vanaf 1566 in opstand)
1588
Republiek
die Sewe Verenigde Nederlande
1585
Spaanse Nederlande
1713
Oostenrykse Nederlande
1795
Bataafse Republiek
1794
Eerste Franse Republiek
1806
Koninkryk Holland
1810 1804
Eerste Franse Keiserryk
1813
Vorstendom die Nederlande
1814
Generaal-
Goewernement
1815
Verenigde Koninkryk
die Nederlande
1815
Groothertogdom Luxemburg

1830
Koninkryk die Nederlande


1830
Koninkryk België


1848 & 1867
Groothertogdom Luxemburg

Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Nederlands: Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) was die republiek wat ontstaan tydens die Nederlandse rewolusie teen Spanje in 1588 tydens die Tagtigjarige Oorlog op die grondgebied van wat nou ongeveer Nederland is. Die republiek het uit die provinsies Holland, Zeeland, Groningen, Utrecht, Friesland, Gelderland en Overijssel bestaan. Drenthe, en vanaf 1648 (Vrede van Münster) sowel as dele van Limburg, Zeeuws-Vlaandere en Brabant het ook aan die Republiek behoort, maar het nie die status van selfstandige provinsie gehad nie. Drenthe het in teenstelling met Zeeuws-Vlaandere, Brabant en Limburg wel oor 'n eie vergadering beskik; die ander drie gebiede is deur die State-Generaal in Den Haag bestuur.[1]

In 1795 het die inval deur die Franse Revolusionêre Leër 'n einde gebring aan die ou Republiek en is die Bataafse Republiek in die plek daarvan in die lewe geroep.[1]

  1. 1,0 1,1 Rijksmuseum, Batavian Republic (1795–1806)[dooie skakel], besoek op 7 Julie 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search